Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Beesplaas In Plettenbergbaai Distrik

     Click for enlarged images
  Plettenberg Bay

Price: R23,500,000
Ref#: P00508

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

375 ha                                  Uplands Beesplaas                          R23,500,000.

Plaas is +/- 21 km. vanaf Plettenbergbaai.

Waterregistrasie  is 500,000 m³ vanaf reënwater wat in die 18 damme opgevang en gestoor word. Daar is 5 boorgate waarvan 3 toegerus is en lewer 50,000 lt. per uur.

Hoë reënval gebied met reën tussen 900mm tot 1,200mm per jaar.

150 ha droëlande wat ook besproei kan word. 100 ha ondergrondsemoederlyne.

Goeie diepgedreineerde grond.

Besproeiing bestaan uit moederlyne, kanonne en draglines.

3 by 100 KVA kragpunte.

2 netjiese woonhuise. Store vir implimente. 5 arbeidershuise.

Property 24 Lysing:      105665113

Hierdie spogplaas buite Plettenbergbaai word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir enige navrae kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme. Plettenbergbaai, Tuinroete, Wes Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



5,700,000
George KH416


14,850,000
Oudtshoorn P00515


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)