Kyk hoe mooi groei die HEUNINGBOSTEE, ADVOKADOS, MAKEDAMIAS in die George omgewing.
Hierdie plaas is 92 ha groot met waterregistrasie van 280,000 m³. Daar is n elektriese pompstasie in die rivier
met ondergrondse pyplyn en aftappunte oor die hele plaas.
Netjiese 4 slaapkamerhuis met dubbelgarage. Water en munisipale krag vir huisgebruik.
Die plaas is ideaal vir advokados, makedamias, lietjies, aarbei, swart en bloubessies en brame.
Al die produkte sal vir die uitvoermark verbou kan word. Gebruik die voordeel van die swak rand.
Die voordeel van avokadoboerdery in die omgewing is dat dit buite die seisoen ryp word en beter pryse behaal.
Hier is verskeie plase wat ideaal is vir die verbouiing van uitvoerprodukte.
George is naby die lughawe, goeie skole, hospitale en van die beste golfbane in die wereld geleë.
Prys van R20,000,000 en onderhandelbaar ook.
Hierdie 92 ha plaas in die George omgewing word bemark deur Tinus Nortje Eiendomme. Kontak vir Tinus vir verdere inligting.