120 Ha Bees en Vakansie plaas R21,5m + BTW
Tussen George en Mosselbaai in die Tuinroete, Suid Kaap.
3 Woonhuise, Werkers huise, baie store.
Groot besproeiingsdam , 400,000 kub.m., waterregistrasie.
110ha bewerkbare grond waarvan 80ha waterregistrasie het.
Ideaal vir vleisbeeste of suiwel.
Toestemming vir bou van 5 chalets en ontwikkeling van toerisme aktiwiteite.
Tinus Nortje Eiendomme spesialiseer in verkope van plase en kleinhoewes in die Suid Afrikaanse Tuin Roete en Klein Karoo Suid Afrika.Eiendom tussen Mosselbaai en George en weer tussen Port Elizabeth en Kaapstad.Tinus Nortje Eiendomme.