Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Makedamia- En Advokadopeerplaas

     Click for enlarged images
  George

Price: R21,000,000
Ref#: P00318

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

55ha                   3 Titelaktes         Makedamia- en advokadopeerplaas.             R21,000,000.

Plaas is ideaal vir makedamia- of advokadopeerboerdery.

Eiendom grens aan R102, +/- 4km. wes van George. 3 groot besproeiingsdamme, waterregistrasie +/- 80,000 kub.m.vir besproeiing, pomp met 40 KWA motor en ondergrondse lyne.Poskaart mooi noord uitsig vanaf R102 oor besproeiingsdamme en berge. 

400vk.m. 5 slaapkamer huis, ideaal vir gastehuis vir toerisme.Munisipale water en krag. Elke Akte het toegang tot teerpad.

Hier kan kinders kano ry, visvang, perdry,mak diere hanteer, speelpark, restaurant en koffie winkel.

Kom kuier saans na werk lekker terwyl die kinders hul geniet in die speelpark.

 

Plaas bestaan uit 3 Titelaktes wat elkeen afsonderlik verkoop kan word.

1) 13ha met dam en 400vk m historiese woonhuis, grens aan R102.

Munisipale water en krag beskikbaar en besproeiingsregte uit die opgaardam.

 

2)  13ha onbeperkte berguitsig, grens aan die R102 uitgang.

Munisipale water en krag beskikbaar.

Kom bou jou droomhuis en geniet saans die sonsondergang vanaf jou dek.

 

3)  30ha met voldoende besproeiingswater, pyplyn en elektriese pompstasie by die dam.

Munisipale krag en water  beskikbaar.

Grond geskik vir enige tipe boerdery asook toerisme ontwikkeling.

Naby die lughawe, strand, gholfbane, beste skole, mediese fasiliteite en die mooiste dorp in die Suid Kaap

 

 

 

Tinus Nortje Properties for Farms and smallholdings. Farm near George in the Southern Cape, in the Garden Route between Port Elizabeth and Cape Town.Tinus Nortje Properties for all your farm sales.
 
 
Property Search

 



2, 300, 000 per plot
Glentana KH401


9,000,000 + VAT
Klein Karoo P00369


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)