Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Vakansie Plaas

     Click for enlarged images
  De Rust

Price: R35,000,000+BTW
Ref#: P00432

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

6 Titel Aktes           In die Swartberge                  R35m + BTW

Ideale vakansieplaas ontwikkeling. Daar is tans 6 netjiese chalets, woonhuis, groot implimente stoor.

Plaas bestaan uit klowe, vlaktes waar met vee geboer word en is besproeibaar.

Baie plek vir nog chalets en gastehuise, hier is te veel om te beleef in 1 week.

4 by 4 roetes, motorfietse,bergfietsroetes,staproetes,natuurbesigtiging, waterstrome en geleentheid vir kopskoonmaak.

Belegging met bogemiddelde opbrengs met die regte bestuurder.

Gasteplaas te koop. Kontak Tinus Nortje Eiendomme vir verkope van plase, kleinhoewes en gasteplase.Swartberge buite Oudtshoorn in die Klein Karoo, Wes Kaap, Suid Afrika. Tinus Nortje Eiendomme spesialiseer in verkope van plase en kleinhoewes in die
 
 
Property Search

 



35,000,000+BTW
De Rust P00432


21,000,000
George P00318


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)