Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Advokados, Makedamias, Granate & Sitrus.

     Click for enlarged images
  Albertinia

Price: R21,000,000 + BTW
Ref#: P00492

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

200HA                              Albertinia Distrik                          R21m + BTW

Die 200ha plaas bestaan uit 3 Titelaktes en is ideaal geleë vir die verbouing van makedamias, advokadopeer,granate en sitrus.

50ha moederlyne en besproeiing kan nog uitgebrei word.

Waterregistrasie in opgaardamme 100,000 kub m en 20 liter per sekonde uit die rivier.

12 punt oorswaaimelkmasjien en 5,000 liter melktenk.

100 pragtige Ayrshire koeie by prys ingesluit.

Besproeiingstoerusting ook by prys ingesluit.

Besproeiing kan vergroot word na n ekstra 150 ha onder gravitasiedruk, deur n solarpomp in die rivier te sit,

Die hooflyn tot op hoogste punt te verleng en dan kan plaas tot 80% onder gravitasiedruk besproei word.

Dit is n ideale plaas vir makedamias, blou- en swartbessies, advokadopeer, granate en sitrus.

Grond is effe skuins, diep en goedgedreineer.

Ontwikkel jou droomplaas en voer selfs produkte uit en selfs proteas.

Tinus Nortje Eiendomme spesialiseer in die verkoop van plase en kleinhoewes in die Suid Kaap, Klein Karoo, Wes Kaap, Suid Afrika. Plaas te koop in die Albertinia distrik, kontak Tinus Nortje By Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



23,500,000
Plettenberg Bay P00508


14,500,000
Mosselbay P00528


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)