Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Seeuitsig Met Toestemming Om 4 Huise Te Bou

     Click for enlarged images
  Glentana

Price: R15,900,000
Ref#: KH00359

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

16HA                      Onbelemmerde witbranderuitsig               R15,9m

In die Kaapse fynbos is die pragtige eiendom met n witbranderuitsig vanaf Glentana  tot by Mosselbaai Punt.

Stil en rustig, geen deurgang of kragdrade nie. 

Kom bou 3 droomhuise in die fynbos met groenkrag en vars reënwater en geniet saans die sonsondergang.

Vergeet jou sorge en droom voort. Ideaal vir 3 vennote of 3 families.

Tinus Nortje Eiendomme bemark die kleinhoewe met pragtige uitsig vanaf Glentana tot Mosselbaai Punt. Vir verdere navrae kontak Tinus Nortje by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



9,000,000 + VAT
Klein Karoo P00369


3,700,000
George KH213


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)