Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Ideale Wildplaas

     Click for enlarged images
  Mosselbay

Price: R18,000,000 + BTW
Ref#: P00501

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

315 Ha                                     Ideale Wildplaas                                  R18,000,000 + BTW

+/- 200 ha lande.

Baie netjiese wildheinings. 10 kampe wildheining elk met suipkrippe. 4 sementdamme voed die suipkrippe.

Stroom vloei deur die plaas met n elektriese pomp by die stroom asook n standhoudende fontein.

Weiding bestaan uit natuurlike gras en seradella vanaf Oktober maand.

Wild en beeste aard goed op die plaas.

2 eskompunte.

Netjiese 2 slaapkamer on suite woonhuis.

Groot oopplan kombuis en eetkamer.

Groot stoep met braai en mooi uitsig oor die plaas.

3 garages met trofeekamer en stoor.

Dit word laatnag op die stoep as die hout genoeg is.

Property 24 Lysingnr.   105141364

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark hierdie Wildplaas in die Mosselbaai distrik, Tuinroete, Wes Kaap, Suid Afrika. Vir enige navrae kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



18,000,000 + BTW
Mosselbay P00501


3,850,000 ( VAT included )
George KH00326


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)