Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Selfversorgende- Of Perdeplaas

     Click for enlarged images
  George

Price: R3,100,000 + Hereregte.
Ref#: KH00365

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

27 HA                                   Selfversorgende- of Perdeplaas, Buffelsfontein.                     R3,100,000 + Hereregte.

Hierdie 27 ha plasie in die Syferfontein gebied grens aan die Gwayangrivier.

+/- 15 ha bewerkbare grond.

Huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer en kombuis met onbeperkte uitsig oor die Oubaai Landgoed.

Munisipale water en Eskom krag.

Ideaal vir perde, skape en om selfversorgend te wees.

+/- 15 km vanaf George.

 

 

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark hierdie plasie met die pragtige uitsig oor Oubaai, George, Tuinroete, Wes Kaap Suid Afrika. Kontak Tinus vir n afspraak.
 
 
Property Search

 



3,150,000
Uniondale District P00523


20,000,000
George P00504


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)