Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Besproeiingsplaas

     Click for enlarged images
  George

Price: R20,000,000
Ref#: P00504

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

92 ha                                 Besproeiingsplaas George                                  R20,000,000

Plaas is ideaal vir makedamias of advokadopere.

Plaas geleë 4 km. buite George.

Netjiese 4 slaapkamer woning met dubbel garages. Munisipale water en krag.

Ou melkstal en stoor.

Waterregistrasie van 280,000 m³ uit die standhoudende rivier. Rivier vorm die oostelike grens van die eiendom.

Elektriese pompstasie in die rivier en water word direk vir besproeiing gepomp.

Ondergrondse pyplyn versprei oor die plaas.

Daar is tans 10 ha gevestigde aartappels onder permanente sprinkelbesproeiing.

Die goedgedreineerde diep gronde is ideaal vir makadamia- of advokado-, suiwel- of groenteboerdery. 

Hierdie 92 ha plaas, gelee net buite George, word bemark deur Tinus Nortje Eiendomme. Makadamia en avo boere kontak gerus vir Tinus by Tinus Nortje Eiendomme. George is gelee in die Tuinroete, Suid Kaap, Wes Kaap Provinsie, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



3,500,000
George KH00366


4,800,000 + Hereregte
George KH00369


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)