Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Waterryke Plaas

     Click for enlarged images
  Glentana

Price: R12,800,000
Ref#: P00505

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

42,5 ha                         Waterryke plaas in George distrik.                       R12,800,000.

Ideale plaas vir makedamiaboerdery.

Groot 4 slaapkamer huis op die walle van die dam met uitsig oor die Outeniquaberge.

Een groot 600 m² stoor waar skaaplammers afgerond word vir die mark.

Die volgende 600 m² stoor bestaan uit n netjiese 2 slaapkamer woonstel. Volledige slaghuis, koelkamer en kantoor als deel van die stoor.

Plaas is verdeel in 8 netjiese kampe. Buite heinings is 2,2 m wildheinings.

Afstandbeheerde toegang.

Ondergrondse besproeiingspype.

Waterregistrasie vir 37 ha volgens die eienaar.

 

 

Property 24 Lysing:    105462855.

Tinus Nortje Eiendomme bemark die pragtige plaas van 42,5 ha in die George distrik, Tuinroete, Suid Kaap, Provinsie Wes Kaap, Suid Afrika. Kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme vir enige navraag.
 
 
Property Search

 



15,750,000
Knysna P00478


3,300,000
George KH00371


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)