Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Makedamia-, Advokadopeer-, Granate- En Sitrus

     Click for enlarged images
  Albertinia

Price: R15,000,000 + BTW
Ref#: P00506

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

208 ha                                          Albertinia Distrik.                             R15,000,000 + BTW

Plaas is ideaal vir makedamias, advokados, granate of sitrus.

Pragtige waterryke plaas in die Albertinia distrik, naby die berg. Die eiendom is 26km. noord van Albertinia waarvan 20 km. teerpad is.

Rooigrond met n noordelike helling. Plaas grens aan die rivier.

Besproeiingswater is geregistreer vir 375,000 m³  Standhoudende waterstroom selfs in die droogte.

Tipe boerdery in die omgewing is graan en skape. Tans is daar  +/- 11,420 olyfbome op die plaas onder druppers en spitters.

Die gebied is baie veilig, min verkeer en ver van woongebiede.

Verbeterings bestaan uit n 3 slaapkamer woonhuis , 2 badkamers. Eskom en water beskikbaar. Tans onbewoon.

2 slaapkamer werkershuis met eskom en water.

 

Property 24 Lysingnr.;   105565063                                    

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark die plaas geskik vir makedamias, pekaneute en sitrus in die Albertinia distrik, Suid Kaap, Suid Afrika. Enige navrae aan Tinus Nortje by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



13,000,000 + BTW
George P00439


16,580,000
George P00529


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)