Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Kleinhoewe Met Onbeperkte Seeuitsig

No image currently available

     Click for enlarged images
  George

Price: R6,100,000
Ref#: KH415

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

9,5 ha                           Kleinhoewe met onbeperkte seeuitsig.                    R6,100,000

Kleinhoewe met 2 groot woonhuise. Hoofwoning se grondvloer beslaan 218 m² en boonste vloer beslaan 167 m² met 3 slaapkamers on-suite. Swarthouttrap na boonste verdieping.

Kombuis en waskamer met stinkhoutkaste. Privaat sit-en eetkamer. Kombuis en leefareas teëlvloere, res van huis matte. Binnebraai en snoekerkamer.

Tweede huis met 3 slaapkamers plus 1.5 badkamers.

3 motorhuise met 2 afdakke.

Pragtige gevestigde tuin met baie inheemse plante. Broodbome met permitte. Groot geplaveide area.

Stoor met eie kantoor en watertenk.

Eskom en 5 watertenks.

Onbeperkte seeuitsig tot by die Punt by Mosselbaai.

Baie veilig en rustige omgewing.

                                                         Property 24 Lysingsnr.:  105612106

Die mooi kleinhoewe met die seeuitsig word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir enige navrae kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme. Eiendom geleë in die Tuinroete, Wes Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



1,550,000
Kleinkrantz Kh 406


18,000,000 + BTW
Mosselbay P00501


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)