Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Lewenstylplaas

     Click for enlarged images
  Langkloof

Price: R2 650 000
Ref#: KH00333

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

32 ha                                             Louterwater Leefstylplaas                             R2,650,000.

Die eiendom is geleë langs die Provinsiale pad van "The Crags" na die Langkloof en 2 uur

se ry vanaf Jeffreysbaai, Plettenbergbaai, Knysna en George.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 2 wasbakke en 2 storte.

Die huis is baie netjies met alluminium vensters en deure, nuwe sinkdak ook nuut geverf.

Kombuistoonbanke van marmer.

Solarstelsel met 12 panele en 8 batterye voorsien voldoende krag vir huisgebruik.

Bystandkragopwekker, maar nog nooit gebruik nie.

6 watertenks word gevoed met ondergrondse pyp en dakwater word ook geoes.

5,000 m² tuin om die huis. Alarmstelsel en "beams" om die huis en gekoppel aan sekuriteitsfirma.

100 inheemse bome geplant, almal nou volwasse bome en produseer vrugte.

5 tot 10 meter brandpad rondom die omheinde erf vir brandveiligheid.

Die eiendom is geheel en al selfversorgend met ander woorde HEELTEMAL "OFF THE GRID".

 

                                            Property 24 Lysingnr.   106036198.

Hierdie eiendom in die Langkloof omgewing word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Langkloof is geleŽ in die Klein Karoo, Wes Kaap, Suid Afrika. Kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme vir verdere navrae.
 
 
Property Search

 



3,130.000
Uniondale District P00496


12,500,000
Mosselbay P00522


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)