Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Nice To Have And Beautiful View

     Click for enlarged images
  George

Price: R4,300,000 BTW ingesluit
Ref#: P00512

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

 

70 ha                  In die natuur met berge, inheemse woud en rivier                   R4,3000,000 BTW ingesluit.

Eiendom is +/-  30 min. vanaf die lughawe met 3 km. gruispad en res teerpad.

Geen verbeterings op die eiendom nie. Kom bou jou droomhuis hier in die natuur.

+/- 12 ha kan bewerk word. Eskompunt beskikbaar. 

Waterregistrasie van 27,000 m³ met  serwituutpyplyn uit die rivier.

Verskeie spesies fynbos en wild.

Serwituutpad tot by die rivier.

Kom geniet hier die rustigheid en die natuur.

 

Hierdie eiendom in die natuur word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Kontak my gerus vir enige navraag.
 
 
Property Search

 



2 750,000
Oudtshoorn KH418


3,800,000 + BTW
Uniondale District KH00352


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)