Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Groenteplaas

     Click for enlarged images
  Mosselbay

Price: R11,550,000
Ref#: P00516

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

157 ha                                 Groenteplaas                           R11,550,000.

Die pragtige groenteplaas is geleë in die vrugbare Brandwagvallei +/- 11 km buite Mosselbaai.

Waterregistrasie van 100,000 m³ uit die Brandwagrivier. 4 gronddamme vir die stoor van die water.

+/- 80 ha bewerkbare en besproeibare grond.

Tans word daar intensief met groente geboer, groentetonnels en skadunet vir die groenteproduksie.

3 verpakkingsaanlegte verpak die groente vir die varsmark. Koelkamers, 2 kantore en werkersfasiliteite.

2 netjies gerestoureerde 3 slaapkamerhuise waarvan 1 met n aparte woonstel .

Die eiendom kan as n lopende eenheid verkoop word.

                                                          Prop. 24 Lysing                   106274897.

Hierdie eiendom in die Mosselbaai distrik, Brandwag, word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir verdere navraag kontak Tinus Nortje. Brandwag in die Mosselbaai distrik, Tuinroete, Wes Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



15,750,000
Knysna P00478


13,000,000 + BTW
George P00439


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)