Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Makedamiaplaas

     Click for enlarged images
  George

Price: R4,800,000 + Hereregte
Ref#: KH00369

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

27 ha                             Makedamiaplaas net buite George                         R4,800,000 + Hereregte.

Baie netjiese en feitlik nuwe 3 slaapkamer huis met 2 badkamers. Groot sonstoep met lieflike berguitsig.

Netjiese kombuis, sit-eetkamer, binnebraai, dubbelgarage, spens en opwaskamer.

Munisipale water en krag  beskikbaar.

Eskompunt en 60 AMP solarkrag.

Die eiendom is in 4 kampe ingedeel met 2 gronddamme.

500 makedamiabome onder druppers. Goeie en diep gronde.

Die eiendom kan ook gebruik word vir groenteboerdery, skaap en perde.

Die eiendom is slegs 7 km. uit George.

Onbeperkte berguitsig.

(Aangrensend is nog n eiendom van 27 ha.)  Sien KH00365 vir aangrensende eiendom).

                                                    Property 24 lysingnr.         106297626

Hierdie kleinhoewe net buite George word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme.Vir enige navrae skakel Tinus by Tinus Nortje Eiendomme. George geleë in die Tuinroete, Wes Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



2 750,000
Oudtshoorn KH418


21 800 000
Prins Albert HPSM001


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)