Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Leefstylplaas Of Gasteplaas

     Click for enlarged images
  Knysna

Price: R19,800,000
Ref#: P00519

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

 

70 ha                                 Leefstylplaas  of Gasteplaas                          R19,800,000 + BTW

Ruim dubbelverdieping 5 slaapkamer woonhuis, 4 slaapkamers on-suite en ook aparte badkamer.

Ondervloerse verhitting in die kamers.

Op boonste vloer loop al die kamers uit op die balkom met  mooi uitsig oor die boomryke tuin.

Baie mooi ingeboude kaste.  Alle houtwerk, deure en vensterrame van baie goeie gehalte.

Pragtige kombuis met aparte opwaskamer.

Stoep met buitebraai met noordelike berguitsig.

2 slaapkamer "cottage" het ook mooi noordelike berguitsig asook uitsig oor die Knysna woud.

Voldoende reenwatertenks vir huisgeruik.

Hierde paradys mooi leefstylplaas is ook geskik vir perde, wild, en diere.

Implimentestoor ideaal vir melkstal. Groot stoor, werkswinkel, stoorkamers en wynkelder.

Groot besproeiingsdam, elektriese pompstasie  in die dam met moederlyne  en 15 ha spilpunt.

Die eiendom kan ook gebruik word as n gasteplaas.

 

 

Tinus Nortje Eiendomme bemark die Leefstylpaas wat ook gebruik kan word vir n gasteplaas. Vir verdere navrae kontak Tinus Nortje by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



11,550,000
Mosselbay P00516


18,000,000 + BTW
Mosselbay P00501


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)