Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Heuninbostee, Advokados En Makedamias

     Click for enlarged images
  George

Price: R20,000,000 (Onderhandelbaar)
Ref#: P00520

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

               Kyk hoe mooi groei die HEUNINGBOSTEE, ADVOKADOS, MAKEDAMIAS in die George omgewing.

Hierdie plaas is 92 ha groot met waterregistrasie  van 280,000 m³. Daar is n elektriese pompstasie in die rivier 

met ondergrondse pyplyn en aftappunte  oor die hele plaas.

Netjiese 4 slaapkamerhuis  met dubbelgarage. Water en munisipale krag vir huisgebruik.

Die plaas is ideaal vir advokados, makedamias, lietjies, aarbei, swart en bloubessies en brame.

Al die produkte sal vir die uitvoermark verbou kan word. Gebruik die voordeel van die swak rand.

Die voordeel van avokadoboerdery in die omgewing is dat dit buite die seisoen ryp word en beter pryse behaal.

Hier is verskeie plase wat ideaal is vir die verbouiing van uitvoerprodukte.

George is naby die lughawe, goeie skole, hospitale  en van die beste golfbane in die wereld geleë.

Prys van R20,000,000 en onderhandelbaar ook.

Hierdie 92 ha plaas in die George omgewing word bemark deur Tinus Nortje Eiendomme. Kontak vir Tinus vir verdere inligting.
 
 
Property Search

 



7,200,000 + Hereregte
Uniondale District P00502


3,300,000
George KH00371


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)