Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Perde Plaas

     Click for enlarged images
  Mosselbay

Price: R12,500,000
Ref#: P00522

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

38 ha                                   Perde plaas                           R12,500,000

Die perde plaas is aan die voet van die pragtige berg geleë.

6 weidingskampe met 5 gronddamme wat deur n beurtvoor gevoed word.

1 woonhuise met 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Oopplankombuis met n stoep wat noord front met pragtige uitsig oor die groen lande en die berg.

Aparte woonstel met oopplan kombuis/sitkamer. Aparte slaapkamer met eie badkamer en balkom met pragtige uitsig.

25 perdestalle (afdakke) plus 3 toegeboude stalle.

Groot sinkstoor met toiletgeriewe en kantoor.

24 koeie en bul en implimente by die prys ingesluit.

LW...die getalle van die beeste en implimente kan verander .

                                                                     Prop 24 Lysing:   106823289.

Hierdie perde plaas word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir verdere navrae skakel Tinus by Tinus Nortje Eiendomme. Hierdie eiendom is gelee in die Tuinroete, Wes Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



13,950,000 lopende saak
Oudtshoorn P00497


7,500,000 + BTW
George KH212


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)