Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Kammanassie Bergplaas

     Click for enlarged images
  Uniondale

Price: R3,150,000
Ref#: P00523

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

887 ha                         Bergplaas en sien 7 bergreekse tesaam                     R3,150,000

Die fynbosryke bergplaas grens aan die Bergkwagga Natuurreservaat. 

Dis geleë naby die Mannetjiesberg, die 2de hoogste piek in die Suid Kaap.

Vanaf die bergpiek kan jy die 7 bergreekse sien aan die suidekant en met Uniondale aan die voet van die Potjiesberg.

Welige fynbos met gronddam vir suipplek vir verskeie wildsoorte soos die bergkwagga, koedoe en nog verskeie wildspesies.

Bekende 4 by 4 roetes tot op die bergtop.

Die eiendom is ook ideaal vir wildboerdery.

Verskeie heuningbosspesies word jaarliks op die eiendom geoes deur kontrakteurs. Lewer goeie opbrengs.

Groot mark vir heuningbostee in die gebied.

Bou jou huis op die kruin van die berg en sien op n helder aand al die dorpsliggies in die omgewing.

Hier is jy baie na aan jou Skepper.

                                                          Property 24 Lysingnr.  106976997.

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark hierdie bergplaas wat ideaal is vir die buitelewe en ook vir wildboerdery. Vir verdere navrae kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



8,130,000
Langkloof P00527


21,500,000 + BTW
George P00425


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)