Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Oudtshoorn Kleinhoewe

     Click for enlarged images
  Oudtshoorn

Price: R2 750,000
Ref#: KH418

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

10 ha                                             Oudtshoorn Kleinhoewe                           R2,750,000

Netjiese kleinhoewe +/- 10 km vanaf Oudtshoorn geleë.

Ruim 4 slaapkamerhuis met 2 badkamers. 4 garages met carport en 14 m² stoor. 

Enkel tuinwoonstel met klein kombuis langs die huis.

Regte Klein Karoo atmosfeer, skoon en droë lug met mooi natuur.

Pragtige boomryke tuin met swembad vir die warm dae.

Ruim voorsiening vir water ( 5 reënwatertenks) bv 2 by 5,000 liter asook 3 by 3,000 liter reënwatertenks.

Boorgat van 60,000 lt / uur wat water pomp in 3 by 3,000 lt. eksta watertenks.

10 kleiner kampe met 6 broeikampe wat dit ideaal maak om volstruiskuikens groot te maak.

 

Hierdie Klein Karoo kleinhoewe net buite Oudtshoorn word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Oudtshoorn geleŽ in die Klein Karoo, Wes Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



10,600,000 + BTW
George P00453


25,000,000
Riversdal P00481


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)