Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Perdeplasie Of Perderyskool.

     Click for enlarged images
  George

Price: R4,850,000
Ref#: KH421

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

8,6 ha                    Ideale Perdeplasie                 R4,850,000.

Die eiendom is ongeveer 16 km. buite George geleë asook naby die lughawe.

Daar kan met gemak 8 tot 10 perde op die plaas aangehou word.  Verskeie weidingskampe vir perde.

Met die grootte en ligging van die eiendom kan daar ook aan n perderyskool gedink word.

Gronddam en stal vir 3 perde. 

2 ruim netjiese toesluitgarages met stoor asook n enkel motorhuis.

3 fase eskomkrag. Ondergrondse 56,000 lt. reservoir vir stoor van water.

3 by 5,000 lt. watertenks wat reënwater vanaf die huis se dak vul en die oorloop word in die reservoir gestoor.

Reservoir se water word gebruik vir die huis asook die tuin.

Netjiese en stewige 3 slaapkamer plaashuis met n aparte badkamer, aparte toilet en aparte stort.

Groot en netjiese kombuis. Eetkamer en sitkamer en TV kamer loop uit op die stoep. 

Groot en ruim stoep met ingeboude buitebraai met lieflike noordelike uitsig op die landelike gebied. 

Vensters van die huis met trellidor diefwering.

Toegeruste enkelwoonstel in die mooi tuin geleë.

Boomryke tuin wat jou sommer tuis laat voel.

                                                                  Prop. 24 Lysing.   107207884.

Hierdie kleinhoewe in die George distrik word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir enige verdere navrae skakel gerus vir Tinus Nortje.
 
 
Property Search

 



165,000.00
Uniondale District KH409


7,500,000 + BTW
George KH212


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)