Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Besproeiingsplaas

No image currently available

     Click for enlarged images
  Mosselbay

Price: R14,500,000
Ref#: P00528

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

130 ha                        Besproeiingsplaas                         R14,500,000.

+/- 60 ha van die eiendom bestaan uit bewerkbare lande en nog +/- 30 ha kan nog skoongemaak word.

Verbeterings bestaan uit 2 woonhuise asook n nuwe stoor van 260 m².

Waterregistrasie van 120,000 m³ en die water word vanaf n stroom na die stoordam gepomp vir besproeiing.

Goed gedreineerde grond met n onderlaag van spoelklip wat geskik is vir enige boomgewas wat dreinering betref.

Die grond is geskik vir bome soos makedamias, granate en advokados.

Nuut ontwikkelde plaas met tefgras geplant vir weidings vir vleisbeeste en grootmaak van melkrasverse.

Netjiese 1,8 m heinings rondom die eiendom. Eiendom is 1,8 km. vanaf die teerpad.

                                                                                          Prop 24 Lysing   107256656.

 

Hierdie eiendom in die Mosselbaai distrik en word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir verdere navraag skakel vir Tinus Nortje.
 
 
Property Search

 



6,900,000 + VAT
George KH00323


23,500,000
Plettenberg Bay P00508


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)