100 ha ontwikkelingsgrond langs die kus.
Die plaas grens aan die see met pragtige seeuitsig en aan die noordekant is daar n onbeperkte uitsig oor die Outeniquaberge.
Die grond het n noordelike helling met vrugbare en gelyk grond.
Geen indringerbome op die eiendom nie.
Goeie huurinkomste per maand van die woonstelle en die huis.
Hoofwoning bestaan uit 3 slaapkamers met badkamers, netjiese kombuis, kantoor, TV kamer met binnebraai en kroeg.
Eiendom is tans nog landbou gesoneer.
Brutoprys R45,000,000 met BTW ingesluit.
Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark die potensiėle ontwikkelingsgrond met pragtige see- en berguitsig. Kontak Tinus vir verdere besonderhede.