Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Toerismeplaas In Baviaans

     Click for enlarged images
  Uniondale

Price: R30,000,000
Ref#: P00534

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

850 ha                          Baviaans Buffel- en Toerismeplaas                           R30,000,000.

Die 850 ha word as lopende besigheid bemark. 27 km. wildsheining aan beide kante elektrifiseer en op die grond gepak om ongediertes uit te hou.

200 ha bewerkbare lande. Tans is daar 30 buffels en 20 ander verskeie wildsoorte. 

Die plaas word ook as n gasteplaas bedryf met slaapplek vir 60 persone per nag. 

Die backpacker geriewe het slaapplek vir 30 persone, volledig toegeruste kombuis en eetkamer. 

Verskeie oornag gastehuise ook volledig toegerus slaap altesaam nog 30 gaste. Gastehuise word veral gebruik vir fietsroetes bv. Trans Baviaans, Karoo to Coast en Mountain bike roetes. 

Kerkie en trouvenue op die oewer van die rivier onder koeltebome. 

Hoofwoning bestaan uit 3 slaapkamers, 2.5 badkamers, toegeboude stoep met pizza oond en buitebraai, kombuis met granietafwerkings, eet-en sitkamer en binnebraai met eie kombuis.

Verdere verbeterings bestaan uit: 3 toesluit motorhuise, trekkerstoor, implimentestoor, gereedskapkamer, groente tonnel en toegeboude balestoor. 

4 gronddamme. 19 boorgate, party met solar of elektrisiteit. 2 by 10,000 lt. plastiek watertenks. 

                                                    

 

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark die 850 ha Toerismeplaas in die Baviaans. Baviaans geleë op die grens van die Oos Kaap en die Wes Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



6,400,000
George KH00358


20,000,000 (Onderhandelbaar)
George P00520


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)