Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Veeplaas In Karoo

No image currently available

     Click for enlarged images
  Uniondale

Price: R15,000,000
Ref#: P00535

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

6,730 ha                           Veeplaas in Willowmore distrik                         R15,000,000.

Die eiendom bestaan uit 3 titelaktes, aangrensend aanmekaar. 

Hoofsaaklik is dit veeboerdery met lusernverbouing. Die eiendom is verdeel in 20 kampe met jakkalsproefdraad. 

20 ha is bewerkbare grond, maar slegs 6 ha lande is bewerk en word besproei uit 3 stoordamme. 

Gemiddelde reënval +/- 320 mm per jaar. 

Watervoorsiening bestaan uit 3 stoordamme en 20 boorgate, maar net 5 boorgate ten volle toegerus met windpompe.

Ander boorgate word gebruik soos benodig en gebruik solarpanele / elektriese pompe.

Alle kampe het watertoegang.

Dienste soos Eskom, Telkom en selfoon opvangs.

Verbeterings bestaan uit: Dubbelverdieping hoofwoning (424 m²) plus n ekstra chalet (96 ²), stoorkamer / garage (240 ²), Garages (80 ²), Implimentestoor (480 m ²).

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark die veeplaas in die Willowmore distrik. Willowmore in die Oos Kaap provinsie, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



15,750,000
Knysna P00478


10,600,000 + BTW
George P00453


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)