Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Klein Karoo Pruimplaas

     Click for enlarged images
  Oudtshoorn

Price: R14,000,000
Ref#: P00537

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

200 ha                        Klein Karoo Pruimplaas                     R14,000,000.

Aan die voet van die berg in die Paardebond omgewing is die pragtige uitvoerpruimplaas geleë.

+/- 14,5 ha met verskillende variëteite uitvoerpruime verbou met hoë digtheid stand van +/- 3,300 bome per ha.

12 ha is onder permanente sprinkelbesproeiing.  23 ha bestaan uit droë lande. 

Besproeiingswater kom met n pyplyn uit die berg en voed dan die 3 opgaardamme waaruit die bome besproei word. 

Waterregistrasie van 404,000 m³ vanuit die bergstroom plus 3 opgaardamme vir besproeiing. 

3 eskompunte. Groot pakstoor.

Groot netjiese 4 slaapkamer huis, 2 badkamers, sit-eetkamer en snoekerkamer. 

3 netjiese werkershuise.

Selfoontoring met goeie maandelikse inkomste. 

 

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark die uitvoerplaas in die Oudtshoorn distrik. Oudtshoorn geleŽ in die Klein Karoo, Wes Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



15,750,000 plus VAT
 P00384


23,500,000
Plettenberg Bay P00508


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)