38,1 HA Intensiewe skaapplaas R13,000,000
Die skaapplaas is ook geskik vir die verbouing van advokados, bloubessies, makedamias, lietchies en wild op klein skaal.
Die plaas is omhein met 2,4 meter wildsheining en verdeel in 34 weidingskampe.
+/- 25 ha onder permanente sprinkelbesproeing en kan uitgebrei word na +/- 34 ha.
+/- 4 ha onder drupbesproeining.
Waterbron is n beurtvoor uit die berg met 96 uur waterregte per maand.
Daar is 6 opgaardamme om water in te stoor.
Toegeruste boorgat lewer 14,000 lt. water per uur vir huisgebruik en veesuipings.
Hooi vir die skape bestaan uit grasmengsels en gemeng met droë lusern vir voer vir skape.
Totale kudde is 1,200 ooie, lammers word op gemiddeld 34 kg. geslag.
Woonhuis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 slaapkamer cottage en 1 slaapkamer woonstel.
2 toegeboude store.
Die skape, wild en implimente kan apart gekoop word.
Die plaas is in n Maatskappy geregistreer, maar nie vir BTW nie.
Die netjiese plaas in die George distrik word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Kontak gerus vir Tinus Nortje vir verdere inligting of navrae. George geleë in die Tuinroete,Wes Kaap, Suid Afrika.