Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Gasteplaas

     Click for enlarged images
  George

Price: R16,000,000
Ref#: KH00372

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

  24 Ha                                Gasteplaas                                    R16,000,000.

Die eiendom is in die George distrik geleë, naby al die groot golfbane, see, lughawe, alles wat n groot stad jou kan bied.

Die plaas is ideaal vir die ontwikkeling van verskeie wooneenhede.

Tans bied dit akkomodasie vir 100 gaste.

Verbeterings bestaan uit 5 by 60m² houthuise wat uitkyk op die groot dam. 2 by 3 slaapkamer woonhuise.

4 woonstelle waarvan 3 met 2 slaapkamers is en 1 met 1 slaapkamer.

2 by 2 slaapkamer woonstelle.

 Koshuisgebou met 11 slaapkamers met 5 stapelbeddens in elke kamer. Buitebraai met toegeruste kroeg.

Onthaalkamer met pooltafel, eetsaal met toegeruste kroeg. Alle fasiliteite is in plek.

Kundige bouer / ontwikkelaar kan die geboue omskep in wooneenhede wat in groot aanvraag hier is.

Eskom  en watertenks. Water word gesuiwer vir gebruik in huise.

Eiendom is aan besige roete geleë en enkele kilos uit dorp. 

Hierdie ontwikkelingseiendom word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir verdere navraag kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme. George is geleë in die Tuinroete, Suid Kaap in Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



6,500,000 + BTW
George KH00360


7,850,000
George KH295


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)