23 ha Groenteplaas, George distrik R9,600,000.00.
Die eiendom bestaan uit 2 Titelaktes.
Beurtvoor wat water voorsien aan opgaardam. Waterbeurt bestaan uit 12 ure elke Sondag.
Daminhoud is 36,000 m³.
Elektriese pomp in die dam met ondergrondsepyplyne met aftappunte.
20 ha onder drupbesproeiing.
Verbeterings bestaan uit 4 slaapkamerhuis, 1.5 badkamer. 3 garages.
Woonstel bestaan uit ruim 2 slaapkamers.
2 store waarvan 1ste een 150m² is en 2de een is 140 m² sinkstoor.
Boorgat wat 5,000 lt water per uur lewer.
2 eskompunte.
3 werkershuise wat verhuur word @ R3,000 per eenheid per maand.
Die eiendom net buite George word as n groenteplaas bemark deur Tinus Nortje Eiendomme. Kontak Tinus vir verdere navrae. George geleë in die Tuinroete, Suid Kaap, Suid Afrika.