Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Kammanassie Vrugte-en Skaapplaas

     Click for enlarged images
  Langkloof

Price: R8,130,000
Ref#: P00527

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

420 ha                    Kammanassie vrugte- en skaapplaas                R8,130,000.

Die Kammanassierivier vloei deur die plaas. 

2 opgaarbesproeiingsdamme met waterlisensie van 120,000 m³.

+/- 13 ha besproeibare grond waarvan +/- 5 ha met granate, vye en pruime geplant is.

Res van die eiendom is weidingslande, waarvan nog 6 ha besproeibaar is.

Die implimente by prys ingesluit. (Implimentelys op aanvraag).

Verbeterings bestaan uit n gerieflike 3 slaapkamer plaashuis met sonstoep aan 2 sykante van die huis.

Toegeboude kantoor. Hoofslaapkamer met en-suite badkamer (bad, stort, wasbak en toilet).

Kombuis met aparte spens en opwasarea.Toegeboude braaiarea  en eetkamer.

Fonteinwater vir huisgebruik  en word gedeel met buurplase.

30m by 12m staalstoor, aparte werkswinkel en gereedskaparea. Steengeboude stoor met groot afdak - 12m by 6m teenaan geboude stoor.

Stoorkamer - 5m by 4m. Plaasopstal, store en buitegeboue het aparte Eskom 3 fase kragpunt. 

Die area is baie stil en veilig. Naaste dorp is Uniondale.

Die eiendom is ideaal vir enige persoon wat n belegging in die toekoms wil maak.

 

Hierdie plaas in die Kammanassie, Langkloof gebied word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Kammanassie, Langkloof, Klein Karoo, Wes Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



4,300,000 BTW ingesluit
George P00512


14.5 Million + VAT
Calitzdorp P00420


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)