200 ha Klein Karoo Pruimplaas R14,000,000.
Aan die voet van die berg in die Paardebond omgewing is die pragtige uitvoerpruimplaas geleë.
+/- 14,5 ha met verskillende variëteite uitvoerpruime verbou met hoë digtheid stand van +/- 3,300 bome per ha.
12 ha is onder permanente sprinkelbesproeiing. 23 ha bestaan uit droë lande.
Besproeiingswater kom met n pyplyn uit die berg en voed dan die 3 opgaardamme waaruit die bome besproei word.
Waterregistrasie van 404,000 m³ vanuit die bergstroom plus 3 opgaardamme vir besproeiing.
3 eskompunte. Groot pakstoor.
Groot netjiese 4 slaapkamer huis, 2 badkamers, sit-eetkamer en snoekerkamer.
3 netjiese werkershuise.
Selfoontoring met goeie maandelikse inkomste.
Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark die uitvoerplaas in die Oudtshoorn distrik. Oudtshoorn geleë in die Klein Karoo, Wes Kaap, Suid Afrika.