Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Kleinbrak Plaas

     Click for enlarged images
  George

Price: R16,580,000
Ref#: P00529

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

110 ha                                Kleinbrak Plaas                                  R16,580,000.

Die plaas is geleë aan die voet van die berg en tussen 2 riviere. Pragtige uitsig oor die klowe en vallei tot by Botlierskop.

Die plaas is geskik om te ontwikkel as n vakansieplaas met die berge aan die noordekant en Mosselbaai en die oseaan aan die suidekant.

Omliggende plase soos melkplase, blomplase, advokado- en makedamiaplase is in die omgewing en maak dat die eiendom geskik is vir Agritoerisme.

Gematigde temperatuur in die somer en winter met teerpad tot by die plaas met n baie veilige en rustige omgewing.

Waterregistrasie volgens die eienaar is 131,240 m³, voldoende om lusern te produseer vir perde.

Met die goedgedreineerde rooigrond is die grond ook geskik vir verbouing van vrugte, neutboerdery en avos word op groot skaal verbou.

Verbeterings bestaan uit n pragtige gerestoureerde 3 slaapkamerhuis met 3 on-suite badkamers.

Krag vanaf windlaaier en batterye wat gelaai word deur solarpanele.

Vars water vir huisgebruik vanaf 2 boorgate met solarpompe toegerus.

Plaas is selfvoorsienend vir sy eie water en krag.

Vanaf die dek sien jy die vissersbote op die oseaan.

182 m² sinkstoor en garage vir 4 voertuie.

Plaasimplimente en skape by prys ingesluit en alle implimente in goeie toestand.Implimentelys beskikbaar.

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark die plaas wat ontwikkel kan word vir Agritoerisme.
 
 
Property Search

 



21 800 000
Prins Albert HPSM001

No image currently available
3,300,000 + BTW
Mosselbay P00444


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)