8,5ha Kleinhoewe te Geelhoutboom R7,500,000 + BTW.
Gerieflike 4 slaapkamer on-suite huis en 2 oopplankombuise.
Baie netjiese ingeboudekaste plus netjiese afwerking.
Onbeperkte berguitsig.
+/- 10km vanaf George.
3 perdestalle + stoortjie.
2 gronddamme + toegeruste boorgat.
Eskom.
Eiendom is ideaal vir kennels, perde en skape.
Daar die huis uit 2 volledige huise bestaan, is daar voldoende plek vir oupa en ouma.
Afstandbeheerde toegang.
Prys van R7,5m plus BTW is markverwant, aangesien daar 2 volledige huise is.
Tinus Nortje spesialiseer in die verkoop van kleinhoewes in die Tuinroete, Wes Kaap, Suid Afrika.Die kleinhoewe in die Geelhoutboom gebied word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme.