Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Leefstyl Karoo Plaas

     Click for enlarged images
  Uniondale

Price: R7,200,000 + Hereregte
Ref#: P00502

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

2,260 HA                                  Leefstyl Karoo Plaas                             R7,200,000 + Hereregte

Hierdie 2,260 ha Karoo plaas is in die Baviaanskloof area geleë en +/- 23 km van Willowmore.

Die plaas is geleë op die besige toerisme pad vir 4 by 4 voertuie, motorfietse en bergfietsroetes.

Die woonhuis en woonstel bestaan uit 6 slaapkamers, 4 badkamers + toilet, kombuis, binnebraai, TV kamer en eetkamer met yetmaster.

Munisipale water vir huisgebruik.

Enkelfase eskom.

3 store + gimnasium, 3 boorgate. Vloedbesproeiing.

Kampeerplek met gasfasiliteite plus 2 chalets.

3 werkershuise met munisipale water.

Hierdie leefstyl plaas buite Willowmore word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir verdere navraag kontak Tinus by Tinus Nortje eiendomme.
 
 
Property Search

 



165,000.00
Uniondale District KH409


7,500,000 + BTW
George KH212


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)