Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Lusern- En Groentesaadboerdery

     Click for enlarged images
  Oudtshoorn

Price: R14,850,000
Ref#: P00515

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

+/- 113 ha                          Klein Karoo Plaas                          R14,850,000 + BTW.

Die plaas bestaan uit 8 titelaktes. +/- 15 km buite Oudtshoorn geleë in die Volmoed distrik.

Die grond is gelaser en is alles onder vloedbesproeiing wat baie kostebesparend is.

Beurtwater met kanale uit die Kammanassiedam en Stompdriftdam. Daar is ook n pompstasie in die Olifantsrivier 

wat met n 200 mm asbespyplyn die besproeiingsdam voed. 

Die dam word ook met kanaalwater gevoed.

Die plaas is in netjiese kampe opgedeel. Die plaas is ideaal vir lusernboerdery asook groentesaadboerdery.

Verbetyerings bestaan uit n 3 slaapkamerwoonhuis met eskomkrag en munisipalewater vir huisgebruik.

3 toesluitgarages. Werkershuise.

Die goedgedreineerde grond, met watervore en sluise, is in n goeie toestand.

                                                                     Proprety 24 Lysing:              106270441

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark die lusern en groentesaadplaas in die Oudtshoorn distrik. Vir enige navraag kontak Tinus Nortje vir enige navraag omtrent die eiendom.
 
 
Property Search

 



10,000, 000
Glentana KH00345


9,500,000 Going concern
George KH210


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)