Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Makedamias, Advokadopeer, Litchies

     Click for enlarged images
  George

Price: ROp aanvraag
Ref#: P00511

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

135 ha                       Makedamia-, Advokadopeer- en Litchieplaas                          Prys op aanvraag.

2 aangrensende waterryke plase wat ideaal is vir makedamia-, advokadopeer- en litchieboerdery.

Totale oppv. is 135 ha.

Rivier op die grens met elektriese pomp in die rivier en moederlyne oor die plaas.

Netjiese woonhuis met Munisipale water en krag.

Waterregistrasie is 280,000 m³. 

Aangrensend is die plaas met waterregistrasie van 4,000 m³ per ha met 2 groot stoordamme.

Damme kan uit die rivier aangevul word.

Historiese 5 slaapkamerhuis ook met Munisipale water en krag.

Beide eiendomme grens aan R102 en is +/- 4 km. uit George op die lughawe pad geleë.

Hierdie 2 aangrensende waterryke plase in die George omgewing word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir enige navrae kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme. George geleë in die Tuinroete, Suid Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



165,000.00
Uniondale District KH409


14,000,000 + BTW
Riversdal P00517


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)