Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Nice To Have

     Click for enlarged images
  Uniondale

Price: R3,800,000 + BTW
Ref#: KH00352

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

165HA                       Uniondale Kleinhoewe ( Nice to have ).                       R3,800,000 + BTW

+/- 16km van Uniondale.

Netjiese 3 slaapkamer huis, 2 badkamers, 1 on-suite.

Sitkamer met kaggel, eetkamer met binnebraai.

Groot kombuis.

Noord berguitsig uit elke vertrek met groot vensters.

Eskom krag.

Fonteinwater vir huisgebruik.

Dam vir besproeiing, word gevoed met beurtvoor.

20ha droë lande en +/- 4ha onder besproeiing.

132 ha berggrond vanwaar die besproeiingswater afkomstig is.

Plaas is ideaal vir perde, skape en groente.

Ook n ideale toerisme- of vakansieplaas met perderitte en staproetes in die berge.

Die werkershuise kan omskep word in vakansiehuise.

Mooi natuur, baie veilig en rustige omgewing.

 

 

Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark die kleinhoewe ( Nice to have) in die Uniondale distrik in die Klein Karoo. Vir enige navrae oor plase en kleinhoewes in die Suid-Kaap, Tuinroete en Klein Karoo, kontak vir Tinus Nortje.
 
 
Property Search

 



35,000,000
Grootbrak rivier P00419


17,900,000 + VAT
Mosselbay P00459


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)