Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Nice View To Have

     Click for enlarged images
  George

Price: R6 800 000
Ref#: KH422

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

6,7 ha                            "Nice view to have" Kleinhoewe                          R6,800,000

Kleinhoewe is 800 m vanaf die teerpad. 

Netjiese toegangspad toegespan.

Ruim 4 slaapkamerhuis, 2 badkamers, oopplan kombuis met netjiese ingeboude kaste.

Groot stoep met braai en uitsig oor die berge.

2 slaapkamerwoonstel, 2 vol badkamers. Dubbel toesluit garage.

Eiendom is in netjiese kampe verdeel vir skape.

Lêhenhokke vir eie gebruik.

Groot dam vir besproeiing met watertenks vir huisgebruik. 

Groot stoor. Eskom beskikbaar.

 

Die kleinhoewe buite George word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Kontak vir Tinus vir enige verdere inligting.
 
 
Property Search

 



12,750,000
George KH00332


25,250,000
Stilbaai P00482


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)