Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Plaas Met Potensiaal

     Click for enlarged images
  George

Price: R14,000,000 + BTW
Ref#: P00518

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

 

266 ha                                 Plaas met baie potensiaal                                 R14,000,000 + BTW

Aan die voet van die Outeniquaberge is die pratige plaas geleë.

Totale grootte van die plaas is 266 ha, waarvan 166 ha bestaan uit inheemse Knysna woud teen die berghange.

100 ha bewerkbare grond. Diep goedgedreineerde landbougrond  wat ideaal is vir groente, advokados, pere, lietsjies en makedamias.

Verbeterings bestaan uit n woonhuis met n woonstel. Munisipale water en krag vir huisgebruik. Eskompunt  op perseel. Groot stoor.

2 vleidamme word gevoed deur fonteinwater uit die berg. Ideale plek om n groot besproeiingsdam te bou.

Geen werkershuise op plaas nie.

Die plaas is reeds skoongemaak  van indringerplante.

                                        Prop. 24 Lysingsnr. 106457432.

 

Hierdie plaas aan die voet van die Outeniquaberge word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir meer inligting kontak vir Tinus Nortje. George geleë in die Tuinroete, Wes Kaap, Suid Afrika.
 
 
Property Search

 



5,700,000
George KH416


20,000,000
George P00504


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)