Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Plaas Met Seeuitsig

     Click for enlarged images
  George

Price: R10,600,000 + BTW
Ref#: P00453

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

43 HA                               Hoogekraal, George distrik                         R10,600,000 + BTW

Onbeperkte uitsig oor die blou oseaan en Mosselbaai in die weste met die Outeniquaberge in die noorde.

+/- 30 ha weidingslande. Slaghoenderhokke vir kleinhandel.

3 netjiese woonhuise. Eskomkrag.

Toegeruste boorgat en reënwatertenks.

Ideaal vir skape, perde of om selfversorgend te wees vir familie met aftrede by die kus.

Baie veilig. Lapa met swembad en braaiplek. Baie privaat, hier kan baie probleme opgelos word langs braaivleisvuur.

 

Hierdie 43 ha plaas met pragtige see en berguitsig word bemark deur Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme. Vir enige navraag, kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



7,500,000 + BTW
George KH212


7,850,000
George KH295


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)