23 ha Eiendom vir perdeplaas R20,000,000.
Eiendom is naby golfbane, skole en lughawe geleë.
Planne is beskikbaar vir die bou van n huis en perdestalle.
Die eiendom kan ontwikkel word as n perdeplaas.
Waterryke plaas.
Beurtvoor uit berg om dam te voed.
Diep goedgedreineerde grond.
Ondergrondse pyplyne.
Groot gedeelte onder druppers.
Pompstasie by groot dam.
Boorgat.
Kragopwekker vir bystand.
Netjiese draadheinings.
Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme bemark hierdie pragtige plaas in die George distrik. Vir navrae kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme. George geleë in die Tuinroete, Suid Kaap, Suid Afrika.