Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Wild- En Besproeiingsplaas Oudtshoorn

     Click for enlarged images
  Oudtshoorn

Price: R13,950,000 lopende saak
Ref#: P00497

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

300 HA                          Wild- en Besproeiingsplaas  Oudtshoorn                          R13,950,000 as lopende saak.

Ruim 4 slaapkamerwoonhuis, nuut en modern, met 380 grade uitsig oor wyer gebied van die Outeniquaberge tot by Swartberge met Oudtshoorn in die middel.

Oopplan kombuis, sit, eetkamer en TV kamer met ingeboude braai.

1 slaapkamer-on suite woonstel.

Duursame wildheinings. Voldoende water met goeie veld vir blaarvreterwild.

Lusern word verbou vir die wild. +/- 30 ha onder permanente besproeiing.

Dis n bosveldplaas in sy kleine, net die klimaat verskil.

Al die implimente nuut en ingesluit by die prys.

2 gronddamme vol water.

Die wildplaas in die Oudtshoorn distrik, Klein Karoo, Suid Kaap, Suid Afrika word bemark deur Tinus Nortje Eiendomme. Vir enige navraag kontak vir Tinus Nortje van Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



6,900,000 + VAT
George KH00323


4,800,000 + Hereregte
George KH00369


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)