Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Wildplasie Klein Karoo

     Click for enlarged images
  Zebra

Price: RR2,650,000
Ref#: P00495

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

43 HA                                    Klein Karoo Wildplasie                           R2,650,000 + Hereregte.

Geleë tussen George en Oudtshoorn is hierdie pragtige wegsteekplasie.

Netjiese wildsheining met goeie toegangshek.

3 boorgate, 1 toegerus vir huisgebruik. Gronddam.

5 solarpanele vir huisgebruik.

Huis met 4 slaapkamers, 2 badkamers en sit- en eetkamer.

Dek met onbeperkte sonsonderganguitsig in die weste.

Net die paradys vir naweke en lang en rustige aande.

126 vk m staalstoor met betonvloer en goeie toesluitdeure.

23 springbokke en trekker ingesluit.

 

Hierdie 43 HA wildplasie in die Klein Karoo word bemark deur Tinus Nortje Eiendomme. Vir enige navrae vir plase en kleinhoewes in die Suid Kaap, Tuinroete, Wes Kaap, Suid Afrika kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



14,000,000 + BTW
George P00518


26,500,000 + BTW
Prins Albert P00435


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)