Tinus Nortje Properties - Garden Route Agricultural Property George Real Estate Garden Route South Africa

Property Details

Print this page Add to Enquiry List
Wildsplaas Vir Kleinboer

     Click for enlarged images
  George

Price: R5,250,000 + BTW
Ref#: KH00370

Agent Name: Tinus Nortje
E-mail: tinusn@mweb.co.za
Agent Tel: 083 726 7084
Office Tel: 044 870 7887 or 083 726 7084
Office Fax: 086 615 2123

 
Description

 

28 ha                           Wildsplaas vir die Kleinboer                       R5,250,000 + BTW

Die eiendom is geleë tussen George en Groot Brakrivier. Die plaas is toegekamp met netjiese wildsheinings.

2 groot gronddamme met 3 suipdamme. Die plaas is ideaal vir wild, perde, beeste en skape. Baie goeie weidings.

Verbeterings bestaan uit n netjiese 4 slaapkamerhuis, 2 badkamers asook n 2 slaapkamer woonstel.

Eskomkrag en 2 groot reservoirs waar reënwater gestoor word vir huisgebruik.

Die historiese woonhuis kort bietjie aandag. 

Groot stoorkamer wat ook in n woonstel verander kan word.

3 toesluit pakstore asook n groot implimentestoor.

Kom bly lekker hier, die berg is mooi en die see naby. 

Baie rustig en privaat. 

                                                                Prop.24 lysingsnr.    106524453.

Tinus Nortje bemark die Leefstyl wildsplaas tussen George en Groot Brakrivier. Vir enige navrae kontak Tinus by Tinus Nortje Eiendomme.
 
 
Property Search

 



21,500,000 + BTW
George P00425


14,500,000
Mosselbay P00528


Buying a property

Selling a property

Hosting by Gardenroute.com. Developed by HandMade Connections 5.4 (1.1)