Find your home
-
For Sale
Uniondale Besproeiingsplaas
Uniondale District,
R16,000,000 Plus BTW
Die eiendom is ongeveer 7 km buite Uniondale geleë. Verbeterings bestaan uit 2 woonhuise elk met 4 slaapkamers en 2 vol badkamers. Boomryke tuin....
-
2244 ha Area
-
For Sale
Kleinhoewe Met Inkomste
, Garden Route
R6,300,000
Die kleinhoewe van 1,6ha is net buite George geleë met munisipale water en 3 fase krag. 2 x ruim woonhuise met 3 slaapkamers plus...
-
1,6 Area
-
For Sale
Bonsmarabeesplaas Met Ontwikkelings Potensiaal
George,
R
Die eiendom is +/- 35 km vanaf George geleë. Verdeel in baie netjiese kampe met uiters netjiese heiningsdraad. Elke kamp het sy eie suiping....
-
348 ha Area
-
For Sale
Rooikoppe Met Goeie Inkomste
Oudtshoorn Distrik, Klein Karoo
R5,800,000 plus BTW
Die 421 ha berggrond net buite Oudtshoorn het verskeie torings op die hoogste gedeelte van die berg met baie goeie toegangspad. Die koppe is...
-
421 Area
-
For Sale
Kleinhoewe Buite Oudtshoorn
Oudtshoorn Distrik,
R4,000,000 plus BTW
Volgende kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë met baie mooi uitsig oor die berge aan die noorde en suide kant. Grootte is 23,8 ha...
-
23,8 ha Area
-
For Sale
Kleinhoewe Net Buite Oudtshoorn
, Klein Karoo
R2,500,000 Plus BTW
Die kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë. Grootte is 3 ha met gelyk gelaserde besproeiingslande. Besproeiingswater afkomstig van gryswater van die dorp gemeng met...
-
3 ha Area