Find a farm or smallholding
-
For Sale
Bekende En Gewilde Wildplaas
Oudtshoorn Distrik,
POA
Die gewilde wildplaas met n oppervlakte van ongeveer 501 ha is 25 km buite Oudtshoorn geleë. Goeie en stewige wildheining rondom die eiendom. Pragtige...
-
501 ha Area
-
For Sale
Uitvoer Vrugte Plaas Te Calitzdorp
Calitzdorp, Klein Karoo
R18,500,000
Die plaas van 105 ha met diep, vrugbare en goedgedeineerde grond, is geleë net buite Calitzdorp op die oewer van die Gamkarivier. Hier word...
-
105 ha Area
-
For Sale
Eko Toeriste- En Produksieplaas
Oudtshoorn Distrik, Suid Afrika
R
Die toeriste- en produksieplaas is slegs enkele kilos buite Oudtshoorn geleë. Die plaas grens aan die Olifantsrivier. Die 140 ha besproeiingsgrond is vrugbare spoelgronde....
-
± 500 ha Area
-
For Sale
Kammanassie Vrugte- En Skaapplaas.
George,
R8,130,000 plus BTW
Die 420 ha plaas is omtrent 5 km vanaf die teerpad net buite Uniondale. 2 opgaarbesproeiingsdamme met waterlisensie van 120,000 m³. ±13 ha besproeibare...
-
420 ha Area
-
For Sale Special Offer
“nice To Have” Plaas Of Omskep In Luukse Perdeplaas Of Gasteplaas.
George, Garden Route
R17,250,000 plus BTW
Die 46 ha eiendom is enkele kilometers buite George geleë. Verbeterings bestaan uit `n 450 m² woonhuis met 5 slaapkamers, baie mooi badkamers en...
-
46 ha Area
-
For Sale
Plaas Vir Aarbeie, Bessies, Avos En Kiwiverbouiing.
George,
R21,250,000 plus BTW
Die eiendom van 31 ha grens aan die R404 teerpad tussen die lughawe en Fancourt/Blanco. Die woonhuis is geleë in n boomryke tuin. Eskom...
-
31 ha Area