Uitvoer vrugte plaas te Calitzdorp
By admin in with 0 Comments
Die plaas van 105 ha met diep, vrugbare en goedgedeineerde grond, is geleë net buite Calitzdorp op die oewer van die Gamkarivier. Hier word met wyndruiwe geboer onder andere hanepoot wat aan Calitzdorp Kelder gelewer word. Verder word ook met appelkose, pruime en granate geboer, alles vir die uitvoermark. Stand van die pruimbome is 1,425 […]