Kammanassie vrugte- en skaapplaas.

By in with 0 Comments

Die 420 ha plaas is omtrent 5 km vanaf die teerpad net buite Uniondale. 2 opgaarbesproeiingsdamme met waterlisensie van 120,000 m³. ±13 ha besproeibare grond waarvan daar ±5 ha granate, vye en pruime geplant is. Res van eiendom weidingslande waarvan nog 6 ha besproeibaar is. Implimente by prys ingesluit (Implimentelys op aanvraag). Verbeterings bestaan uit […]

Read More

Plaas vir aarbeie, bessies, avos en kiwiverbouiing.

By in with 0 Comments

Die eiendom van 31 ha grens aan die R404 teerpad tussen die lughawe en Fancourt/Blanco. Die woonhuis is geleë in n boomryke tuin. Eskom en munisipale water vir huisgebruik. Beurtvoor voed die 2 opgaargronddamme vir besproeiing. Verskeidenheid van groente en peppadews word op die eiendom verbou. Voldoende water vir verbouing van kiwis, avos en bessies. […]

Read More

Besproeiings- en weidingsplaas

By in with 0 Comments

Die 119 ha plaas word tans as weidingsplaas gebruik, maar is ook geskik as besproeiingsplaas om kontantgewasse te produseer. Verbeterings bestaan uit 3 woonhuise en 2 groot store. Eiendom is naby teerpad geleë en enkele kilos buite George. Die eiendom bestaan feitlik net uit weidings met min afvalgrond. Waterregistrasie is 240,000 m³. Elektriese pomp in […]

Read More

Plaas met baie opsies…

By in with 0 Comments

Die 38 ha plaas, net buite George, bied baie geleenthede vir verskeie boerdery soos: skaapplaas, advokados, makadamias, bloubessies, litchies en wild op klein skaal. Plaas is netjies omhein met 2,4 m wildsheining en verdeel in 34 kampe. ±25 ha is onder permanente  sprinkelbesproeiing en kan uitgebrei word na ±34 ha. ±4 ha onder drupbesproeiing. Waterbron […]

Read More

Eiendom met baie akkomodasie / gasteplaas.

By in with 0 Comments

Die 24 ha eiendom is in die George distrik geleë naby al die golfbane, see, lughawe en alles wat die stad jou kan bied. Plaas is ideaal vir die ontwikkeling van verskeie wooneenhede. Bied tans akkomodasie vir 100 gaste. Verbeterings bestaan uit 5 by 60m² houthuise met uitsig oor die groot dam. 4 woonstelle waarvan […]

Read More

Weidingsplaas

By in with 0 Comments

3 woonhuise van  +/- 200 m² elk met dubbelgarage. Groot dam met 5 kleiner suipdamme. Ou melkstal met klein stoortje. Eskom krag met reënwatertenks. Afstandbeheerde toegang. Naby lughawe, Glentana en golfbane. Weidingsplaas. 37,6 Ha  

Read More

Eksotiese groente en kruieboerdery

By in with 0 Comments

10 km. suid van George geleë. Eiendom grens aan die noordekant aan rivier. 3 baie netjiese huise. Boorgatwater vir huisgebruik plus eskom. Munisipale water beskikbaar. Baie mooi berguitsig. Geskik vir weidings, hoenderboerdery asook eksotiese groente en kruie. Baie stil, rustig en veilig.  

Read More

2 woonhuise vir billike prys.

By in with 0 Comments

20 km. noord van George in mooi Waboomskraal area. Groot 3 slaapkamer huis met oopplan kombuis, sit- en eetkamer wat uitloop op die dek. Dubbel garage. Noordelike uitsig. Boorgat vir huisgebruik met eskom. 2de gebou kan omskep word in ekstra woning vir oupa en ouma.

Read More